Weet wie jy is en verstaan ander mense beter - Lynette Beer

MessageThis Webinar is over
Date Apr 23, 2020
Time 09:00 PM EDT
Cost $69.00
Online
GRATIS temperamenttoets ingesluit!
Ingesluit is ’n 15-minuut-toets wat jou oë oopmaak vir die vier basiese temperamente en die een wat by jou oorheersend is. Dit sal jou ook inspireer om meer te maak van jou sterkpunte en minder vas te val in die swakkeres

Die WEBINAAR wys jou hoe om jou persoonlike en professionele drome te bewaarheid. Die vier kleure en persoonlikheidstipes sal jou help om op alle gebiede van jou lewe uit te styg – van jou verhoudings tot jou loopbaan. As jy die webinaar WEET WIE JY IS EN VERSTAAN ANDER MENSE BETER bygewoon het, sal jy kan sê jy kén jouself. Jy sal verstaan hoe jou temperament werk en hoe dié van ander mense by joune aanhaak ... of daarmee bots.
 
 

 


Create your own event
Turn your passion into a business.
Join our mailing list